Hilary Duff

Hilary Duff
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hilary Erhard Duff
Geboorte 28 September 1987 (1987-09-28)
Houston, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hilary Duff (gebore 28 September 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Lizzie McGuire Movie (2003), A Cinderella Story (2004), Raise Your Voice (2004), en The Perfect Man (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search